Saturday, June 23, 2012

Een jaar oud

Herdenking gemis.  Ek kom eers op die 23e Junie agter dat ons op 12 Junie, ‘n jaar terug met die projek begin het.  In die eerste jaar het ons 18 keer gaan stap en 120 km klaargemaak.  Dit is omtrent een vyfde van die totale afstand.  Met ‘n paar uitsonderings het ons amper alles van Amanzimtoti tot by Ballito gestap, maw die maklike dele !
Baie, baie geluk aan die Strandloper projek met jou eerste verjaardag.

No comments:

Post a Comment