Vroeg in die dag, ons het nog warm klere aan |
Kinders besig om pret te he |
Ma en seun |
Net voor Hole in the Wall |
Hole in the wall en 'n raar foto van myself |
Interessante rotse. My seun het gese dis borrels lug wat in lawa vasgevang is. Is dit? |
Dit lyk so effe gevaarlik? |
So mooi. Die rede hoekom ons dit doen |
Kumulatiewe statistiek
Afstand gestap: 22.4 km
Tyd gestap: 11.5 ure
Dae gestap: 3
Gemiddelde spoed: 1.9 km/uur
Tyd gekuier na stap: 1.5 ure
Ure beplan aan stap as groep: 1.5
Afstand gery: 220 km
Mense gestap: 16
Riviere geskruis: 3
Mediese noodgevalle: 1
Afstand oor: 552.6 km
Persentasie klaar: 3.9%
No comments:
Post a Comment